Plastic View mag nie verkoop word

 Inwoners van die Plastic View-informele nedersetting op munisipale grond in die ooste van Pretoria kan vir eers 'n sug van verligting slaak. Die Noord-Gautengse hooggeregshof het beslis die Tshwane-metroraad mag nie die grond waarop hulle woon op 'n veil.

Date of publication: 
24 April 2015
Source: 
eNCA